TERTJAG

SHOWS

PRETORIA 19NOV

ONS   MAAK   'n   DVD   HIER

R150 pp

 

PIEKNIEKAREA @ VOORTREKKER MONUMENT

SHOW // TV's VIR RUGBY  (SAvsITA ) //

BIERTUIN // DVD OPNAME // KOS STALLETJIES

 

AS JY BY DIE HEK KAARTJIES KOOP SAL DIT R200 WEES VIR DIE SHOW

 

  • Hekke maak 14:30 oop.
  • Rugby Begin 16:00 (Bokke vs Italië).
  • Kinders welkom.
  • Stalletjies en biertuin met tafels en stoele.
  • Tertjaghow begin 19:00.
  • Klopjag en Die Melktert Kommissie speel alleen en saam met mekaar aan ou gunstelinge.
  • Dis 'n oop area en indien dit dalk reën skuif ons na die saal.
  • Ry in by die monument se hek, draai regs en parkeer by die piekniekarea voordat jy by die perdestalle verby ry.
  • Bring 'n kampstoel, 'n kombersie, 'n mandjie as jy wil en 'n goeie gesindheid!
  • Geen alkohol mag by die hekke ingebring word nie.

 

HARTIES

20NOV

ONS   MAAK 'n   PARTYTJIE  HIER

R100 - R250 pp

 

VILLA PARADISO

R150 ETE + R100 SHOW

OF R100 VIR DIE SHOW ONLINE

AS JY BY DIE HEK KAARTJIES KOOP SAL DIT R150 WEES VIR DIE SHOW

 

GROOT SHOW // GROOT ETE // GROOT DAM //

 

  • Buffet begin 11:00 kom lekker vroeg
  • Kinders welkom.
  • Tertjag show begin 13:00.
  • Klopjag en Die Melktert Kommissie speel alleen en saam met mekaar aan ou gunstelinge.
  • 3 Gang maaltyd met meer as 60 geregte om van te kies.
  • Buffet word klaar bedien teen 15:00.
  • Kaasbord en soppe asook koffie en tee- tafel as jy nie jou lewer wil olie nie.
  • Geen alkohol mag by die hekke ingebring word nie.

 

PIEKNIEKAREA @ VOORTREKKERMONUMENT

VILLA PARADISO

(+27 12) 253 1847

TERTJAG